By Mandy Beef
August 18, 2018
Die anyssaad gee die biefstuk 'n heerlike, effense soet smaak.
4 kruiskyf of T-been skywe
60ml olie 30ml sojasous
2 groot knoffelhuisies, fyngedruk
90ml suurlemoensous
10ml anyssaad, fyn gedruk
1Meng al die bestanddele vir die sous.
2Pak die biefstuk in ‘n plat bak en giet die sous bo-oor. Laat staan vir 30 minute.
3Rooster die biefstuk oor matige kole of in ‘n verhitte gietyster riffelpan op die stoofplaat soos verkies.
You must be logged in to post a comment.
Username or email address *
Password *
Remember me Log in
Lost your password?
Email address *
I want to receive updates about products and promotions.
Register
You must be logged in to post a comment.