Ingredients
- PEKELMENGSEL:
- BRAAISOUS:
Tick things off as you go.
Directions
-
Koop 'n vars plaashoender, sny die rugstring uit en druk die karkas plat met jou oop hand.
-
Plaas oornag in 'n appelpekelmengsel voordat dit op die braaivuur gaargemaak word.
PEKELMENGSEL:
-
Meng die appelsap, water, sout en suiker in 'n groot beker.
-
Plaas ysblokkies in 'n skoon afdroogdoek, bind op en slaan fyn.
-
Meet 'n koppie vol en gooi by die res van die bestanddele.
BRAAISOUS:
-
Plaas die hoender in die plastieksak.
-
Gooi die pekelmengsel oor en rits toe.
-
Laat staan oornag in die yskas.
-
Klad droog en verf aan albei kante met olyfolie.
-
Braai tot halfgaar en begin dan die hoender met die peri-peri-sous verf.
-
Draai af en toe om tot gaar.
-
Voeg orige olyfolie by sous.
-
Verhit en gooi oor die gaar hoender.
Good fire. Good food. Good company.
There’s always room for one more recipe.