Weber Braai Bybel
- Meer As 1,6 miljoen kopieë Wêreldwyd verkoop.
- Nou aangepas vir Suid-Afrikaaners.
- Meer as 150 getoetste resepte vir vleis, hoenders, seekos, groente en vrugtenageregte.
- Met nuttige wenke en raad regdeur.
- Afdelings, hoe om vuur te maak en basiese braaitegnieke vir Ketelbraaie, asook ’n hoofstuk vir marinades, doopsouse en souse, wat vir jou sal aanspoor tot smaakvol gevorderde Resepte.
- Meer as 1000 stap-vir-stap Foto’s om U deur elke stap te lei.