Peri-Peri Plathoendertjie

Die Peri-Peri hoender is 'n treffer, bedien met pietersielie-aartappels en slaai vir 'n heerlike ete.

Cook time60 mins

Ingredients

  • PEKELMENGSEL:
  • BRAAISOUS:

Directions

  1. Koop 'n vars plaashoender, sny die rugstring uit en druk die karkas plat met jou oop hand.

  2. Plaas oornag in 'n appelpekelmengsel voordat dit op die braaivuur gaargemaak word.

  3. PEKELMENGSEL:

  4. Meng die appelsap, water, sout en suiker in 'n groot beker.

  5. Plaas ysblokkies in 'n skoon afdroogdoek, bind op en slaan fyn.

  6. Meet 'n koppie vol en gooi by die res van die bestanddele.

  7. BRAAISOUS:

  8. Plaas die hoender in die plastieksak.

  9. Gooi die pekelmengsel oor en rits toe.

  10. Laat staan oornag in die yskas.

  11. Klad droog en verf aan albei kante met olyfolie.

  12. Braai tot halfgaar en begin dan die hoender met die peri-peri-sous verf.

  13. Draai af en toe om tot gaar.

  14. Voeg orige olyfolie by sous.

  15. Verhit en gooi oor die gaar hoender.

Good fire. Good food. Good company.

There’s always room for one more recipe.

More braai recipes

Cooking view

Peri-Peri Plathoendertjie

For tjop tips, braai specials & recipes

Your'e subscribed!

FIND YOUR NEXT FAVOURITE

A few favourites to get you started

Your cart

Your next braai starts here

Your cart is empty.

Find your next favourite.

Shop the range

Quick view